Kospotte van Egipte en Italië Die jong konstabel Danie de Jager toon in sy vertelling van die oorlog se verskriklikheid hoe weerbaar party van hierdie vrywillige vryheidsvegters was. Dit het hom veral gehelp om as kok kos te praks
Title | : | Kospotte van Egipte en Italië |
Author | : | |
Rating | : | 4.60 (594 Votes) |
ISBN | : | 2147483647 |
Format Type | : | ebook |
Number of Pages | : | 121 Pages |
Publish Date | : | 2015-11-30 |
Genre | : | Ww2, Proudly-south-african, Adventure-survival |
Die jong konstabel Danie de Jager toon in sy vertelling van die oorlog se verskriklikheid hoe weerbaar party van hierdie vrywillige vryheidsvegters was. Hy self kom in die boek voor as n toonbeeld van selfstandige denke, gesonde verstand, n sin vir humor en n uiters praktiese gees. Dit het hom veral gehelp om as kok kos te prakseer te midde van die grootste gruwels en hongerte. Hy het in die proses na vore gekom as moedige oorlogsheld en lid van die Italiaanse versetsmag.
Tidak ada komentar:
Posting Komentar